PLAASAANVAL 27/02/2024

Berig ontvang van Klaas Prinsloo van die Witkruis Monument Bitter min besonderhede van waar die aanval plaasgevind het is beskikbaar. VOLKSKRAG NUUS probeer om meer besonderhede te bekom. Ons vermoed dat die aanval in Wes-Transvaal plaasgevind het. Ongeveer 03h00 het drie verdagtes ñ ruit gebreek om toegang tot die huis te kry. Die alarm het…

Lees Meer

PLAASAANVALLE EN – MOORDE IN SUID-AFRIKA Januarie 2024

Inligting verskaf deur Klaas Prinsloo van die Witkruis Monument (https://youtube.com/@urbanbugZA?si=XwylqYOHJK6oENu5) Totale aantal aanvalle 7Moorde 0Vermy 1 Coen Van der Walt (67) Die vermeende oortreder in die moordsaak van Coen Van der Walt is kort ná die moord vasgetrek. Aanvalle Sentraal Transvaal 3 Januarie 2024 – Kameeldrift-Wes ‘n Onbekende aantal inwoners in ‘n huis is met…

Lees Meer

Agt vermeende onwettige mynwerkers in hegtenis geneem in verband met M1-hoofwegrooftogte

Johannesburg – Sentraal-Transvaal – Paniekbevange Johannesburgse motoriste is Dinsdag tydens spitstyd verkeer met vuurwapens beroof by die Crown-wisselaar in die middestad. Agt vermeende onwettige mynwerkers is in hegtenis geneem in verband met rooftogte wat bestuurders op die M1-hoofweg geteiken het. Na verneem word, is die geweer swaaiende zama-zama’s geboei ná ‘n skietgeveg met Johannesburg Metropolitaanse…

Lees Meer

Ottosdal boer aangeval deur EFF

WES-TRANSVAAL – OTTOSDAL. Volgens berigte ontvang uit Ottosdal in die Wes-Transvaal was daar ‘n aanval op ‘n boer van die omgewing geloods deur die EFF. Volgens oorspronklike klank materiaal in besit van VOLKSKRAG NUUS was daar ‘n nood oproep uitgestuur na omliggende boere om versterkings te stuur aangesien die EFF se getalle oorweldigend was. Na…

Lees Meer