PLAASMOORD: Vrou sterf na kleinhoewe-aanval
Wes-transvaal. – Martie Dorfling (58) is Saterdagoggend net na 02:00 in ‘n huurhuis, waar sy en haar ma op ‘n kleinhoewe in Mamogaleskraal buite Brits bly, deur ‘n verdagte geskiet. Dorfling het aan ‘n skietwond gesterf. Kol. Adéle Myburgh het aan Nuusflits nuus vertel: Dorfling het opgestaan en ‘n verdagte betrap wat glo besig was…
