Man gevonnis na Welkom inwoner se plaasmoord

Amper 4 jaar nadat Mark Regal (50) op ‘n plaas naby Odendaalsrus in die Vrystaat doodgeskiet is, is ‘n man vandeesweek tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir sy dood. Regal was ‘n bekende inwoner van Welkom. Khulekani Kaizer Mthethwa (46) is Woensdag in die rondgaande hooggeregshof tot ‘n bykomende 10 jaar tronkstraf gevonnis vir die poging…

Lees Meer