Plaasaanval en ontvoering, Eikenhof
‘n Plaasaanval het by Caymenweg, Eikenhof, naby die Eye of Africa-landgoed plaasgevind tussen 22:00 op 25 Oktober 2024 en 04:00 op 26 Oktober 2024. Verdagtes het glo toegang bekom deur die heining deur te sny en die veiligheidshek by die huis te breek. Eenmaal binne is die huis geplunder, en die verdagtes het twee voertuie…
