Bejaardes aangeval met ‘n panga in Plettenbergbaai

ʼn Bejaarde egpaar is vroeg Dinsdagoggend deur ʼn gewapende man in Challenge-rylaan, Plettenbergbaai aangeval. Kringtelevisie-beeldmateriaal van kameras in die omgewing wys hoe die 70-jarige vrou en 73-jarige man doodluiters in die straat afstap voordat ʼn man hulle met ʼn voorwerp wat soos ʼn panga lyk, oorrompel. Die video het soos ʼn veldbrand op sosiale media…

Lees Meer

Suksesvolle arrestasie van 5 verdagtes betrokke by plaasaanvalle in die Suid- en Wes-Kaap

G24 het vanoggend, 11 Januarie 2025 ’n deurslaggewende deurbraak gemaak in die stryd teen plaasaanvalle met die suksesvolle arrestasie van vyf (5) verdagtes wat betrokke is by ’n reeks plaasaanvalle in die Suid- en Wes-Kaap. Die arrestasies het gevolg na ’n doeltreffende samewerking tussen G24 se spesiale taakspan, ondersoekspanne, SAPD en ander betrokkenes. Na intensiewe…

Lees Meer

Gewapende rowers val Limpopo-plaas aan, polisie kry vuurwapens en gesteelde voertuig terug

In die vroeë oggendure van Woensdag, 8 Januarie, het ‘n groep gewapende verdagtes op ‘n plaashuis in Musina toegeslaan en ‘n egpaar en hul drie minderjarige kinders beseer gelaat. Die verdagtes het die gesin met vuurwapens gedreig, elektroniese goedere en vuurwapens gesteel voordat hulle met die slagoffers se voertuig van die toneel gevlug het. Die…

Lees Meer