Die feit dat plaasaanvalle al lank nie meer in die media gerapporteer word nie, laat mens wonder hoekom ons as Blanke volk tot ‘n “niks”onderwerp word.
Daar was ‘n plaasaanval by Mooinooi naby Rustenburg op 11 Februarie 2025. 5 bravos op witman 70 jaar. Bure het hulle gesteur waarop hulle die berg ingevlug. Boer was erg verniel – dit is die plasing wat op Facebook gevind is.
Onder is ‘n opsomming van aanvalle, maar die gevalle kan meer wees.

