Taxi’s en vragmotors het Port Shepstone gesluit
Motoriste is aangeraai om weg te bly van Port Shepstone weens onluste wat daartoe gelei het dat die dorp se in- en uitgange deur betogers gesluit is. Ten tyde van publikasie was die polisie op die toneel en verkeer het begin vloei. Die protesaksie, wat in Marburg op die N2 begin het, het na talle…
