Texas vrou kwaad toe McDonalds-werkers haar “hashbrowns” vergeet toe skiet sy op hulle
TEXAS. – ‘n Vrou (32) het op die werkers van ‘n McDonalds geskiet na hulle na bewering haar “hashbrowns” en koekies vergeet het. Samantha Anthony is aangekla van aanranding met ‘n dodelike wapen na sy minstens agt keer op die venster van die deurry by ‘n McDonalds geskiet het. Sy het op 30 Desember 2023…
