Bibberweer sterk op pad
Net toe die meeste mense wou sê dat die winter vanjaar laat is, besluit ’n kouefront om sy opwagting te maak. Die land kan regmaak vir kouer weerstoestande wat vanaf Donderdag oor die land gevoel sal kan word. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens sal dit Woensdag as voorloper mistig oor die Wes-Kus vanaf Port Nolloth tot…
