“Gatiep” beleef ‘lig’ toe sy hart gaan staan
Die oomblik toe sy hart gaan staan, het ‘Gatiep’ ’n hemelse ervaring gehad wat hy graag met almal sal wil deel. “Almal het my Gatiep genoem omdat ek so baie gedrink het, maar ek is heeltemal genees van drank ook,” begin Wayne Botha vertel. Hy weet talle mense sal hom nie glo nie, maar hy…
