Dit sal hierdie keer anders wees: (Asof ons dit moet glo…) Ramaphosa belowe NGV sal nie geplunder word soos die Covid-fonds van R500 miljard nie
Cyril Ramaphosa het gesê dat die wydverspreide korrupsie binne die regering tydens die Covid-19-pandemie as ‘n leerkurwe gedien het, wat verseker het dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) nie dieselfde lot tegemoet gaan nie. Die president het egter gesê dat hoewel talle voorsorgmaatreëls getref kan word uit die lesse wat uit Covid geleer is, “mense wat…
