‘MKP gee nie om oor seksuele geweld nie’
Lopez sê: “Die meeste politieke partye, insluitend die MKP, praat oor hul minagting vir geslagsgeweld en geweld teen kinders, maar dit word nie in hul optrede weerspieël nie.” Die vrou wat die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers van seksuele aanranding beskuldig, sê sy voel gewalg dat die uMkhonto weSizwe Party (MKP) hom in sy geledere…
