Operasie Shanela lei tot die konfiskering van 26 vermoedelik gesteelde beeste in Verena
Die waarnemende provinsiale kommissaris van die SAPD in Mpumalanga, generaal-majoor (dr) Zeph Mkhwanazi, het vandag, Donderdag 2 Januarie 2025 ‘n suksesvolle Operasie Shanela in Verena gelei, met die fokus op die aanpak van veediefstal in die omgewing van Verena. Die klopjagte het gelei tot die konfiskering van 26 vermoedelik gesteelde beeste en ‘n man is…
