“Tornado” veroorsaak aansienlike skade in Welkom, Vrystaat
Vlak vyf weerwaarskuwings is uitgereik vir Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Natal, met swaar reënbuie wat van Sondag tot in die week verwag word. Verskeie huise en besighede is beskadig toe ‘n tregter wind soortgelyk aan ‘n tornado Sondag in Welkom, Vrystaat grootskaalse skade aangerig het. Die Welkom-brandweerstasie het veral ernstige skade opgedoen, wat daartoe gelei…
