Gautengse hooggeregshof laat publikasie van matriekuitslae toe
Regter Ronel Tolmay van die Gautengse hooggeregshof, Pretoria, het Woensdag die aansoek deur die Inligtingsreguleerder (IR) om die departement van basiese onderwys te verbied om die resultate in die media te publiseer, van die hofrol geskrap. Die regter het beklemtoon dat sy nie die meriete van die aansoek hanteer het nie, maar in hierdie stadium…
