Betogers moet wegbly van sy pa se huis, sê Duduzane Zuma
Oudpresident Jacob Zuma se seun Duduzane het ‘n streng waarskuwing gegee aan diegene wat Donderdag ‘n betoging buite sy pa se huis aangehits het. Dit kom nadat ‘n groep ontevrede MK-partylede van Natal geëis het dat drie lede van die provinsiale uitvoerende komitee (PUK) wat in Januarie geskors is, heraangestel word. Daar word geglo dat…
