Nuwe Starlink ‘scam’ in Suid-Afrika
Suid-Afrikaners wat desperaat is vir internetverbinding in landelike gebiede, moet oppas vir ‘n nuwe vermeende bedrogspuloperasie wat beweer dat hulle Starlink-stelle en hardeware verkoop wat gebruikers se liggings van die satelliet-internetdiens kan masker. Die afgelope weke het talle Facebook-gebruikers op Suid-Afrikaanse Starlink-gemeenskapsgroepe gevra oor die legitimiteit van “Star Connect”. Een nie-amptelike dog bewese verspreider van…
