Sperdatum vir Ramaphosa, Gwarube, regstappe teen Bela-wet dreig
AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Ondersteuningsentrum vir Skole (SCS) het president Cyril Ramaphosa en Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, 10 dae gegee om die promulgering van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela), wat die organisasies beweer irrasioneel is, op te los. Ramaphosa het die Bela-wetsontwerp in September verlede jaar onderteken, ondanks ‘n aansienlike mate…
