Kinderpornografiesaak: die saak word tot Junie uitgestel
Die saak teen ‘n Gautengse egpaar wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n kinderpornografieverspreidingsring bestuur het, is tot Junie uitgestel. Die staat het onthul dat dit honderde ure geneem het om al die materiaal van die beskuldigdes se elektroniese toestelle af te laai. Plaaslike polisie word deur internasionale polisie-eenhede bygestaan om materiaal verder uit te…
