Joshlin Smith-verhoor : ‘Joshlin gesoek vir haar oë en vel’
Laurentia Lombaard getuig vir die derde dag in die Wes-Kaapse hooggeregshof in Saldanha. Verrigtinge het ‘n wankelrige begin aangesien tegniese probleme ondervind is, maar die situasie is binne minute opgelos. Lombaard is sedert Donderdag in die gtuie bank en haar getuienis het skokgolwe deur die hof en die breër gemeenskap gestuur. Jacquen ‘Boeta’ Appollis, Steveno…
