Munisipale bedrog van R10 miljoen lei tot skorsing van Pretoria se finansiële beampte
’n Werknemer van die Pretoria se departement van finansies is Dinsdag geskors ná interne ondersoeke wat hom en twee kollegas betrek het by ’n bedrogskema waarby meer as R10 miljoen tussen Mei 2021 en Januarie 2022 betrokke was. Twee van die werknemers wat by die bedrogsaak geïmpliseer is, is in hegtenis geneem en het onlangs…
