Motpriste word gewaarsku teen opsetlike “spiking” van paaie.
2 groot klippe is opsetlik op 25 Maart 2025 op die R104 (ou Bronkhorstspruit) pad geplaas, wat skade aan 2 niksvermoedende voertuie veroorsaak het.
Lakes Security Forum is bedank vir hul vinnige optrede om die motoriste te hulp te snel.
BESKERM JOUSELF
Om te verhoed dat jy die volgende slagoffer van spiking word:
Ry met uiterste versigtigheid, veral gedurende nagtelike ure
Verminder jou spoed om potensiële gevare op die pad te identifiseer
Bly waaksaam, bly waaksaam en bly veilig!
