Die Kaalvoetvrou Standbeeld
Hierdie merkwaardige standbeeld deur die beeldhouer, Anton van Wouw van die Kaalvoetvrou net buite Bergville in Natal, staan as blywende inspirasie vir almal met ‘n vryheidsdrang. In 1843 lei Susanna Maritz Smit, suster van die trekleier Gert Maritz en eggenote van Erasmus Smit, ‘n groep van 400 Voortrekkervroue na die kommisaris van Natal, Henry Cloete,…
