Slegte wending vir besigheid in Suid-Afrika aangesien verbruikers ‘n knou kry

Die seisoensaangepaste Absa-aankopebestuurdersindeks (PMI) het in Mei 2024 tot onder 50 punte gedaal, aangesien besighede probleme met huishoudelike verbruik en ‘n houvas op aktiwiteit rondom die nasionale verkiesing rapporteer. Volgens die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BER) het die hoofopskrif PMI tot 43,8 punte gedaal vanaf 54 punte in April. Hierdie daling het gekom ten spyte…

Lees Meer

Gesin met baba tydens rooftog in Sabie ontvoer

ʼn Gesin met ʼn eenjarige baba is Vrydag in die vroeë oggendure gedwing om in hul eie Toyota Fortuner te klim toe gewapende rowers by hul huis in Sabie in Mpumalanga toegeslaan het. Die slagoffers is kort daarna langs die pad afgelaai en hul gesteelde voertuig is dieselfde dag deur die polisie teruggevind. Die verdagtes…

Lees Meer

Waarskuwing oor dam, inwoners ontruim

OOS-KAAP. – Inwoners in die Lapland-area word gewaarsku oor die moontlikheid van ’n dam waarvan die wal kan meegee. Nelson Mandelabaai-munisipaliteit waarsku inwoners en sê daar is meer as 200 inwoners ontruim. Sommige inwoners het geweier om aan die ontruiming gehoor te gee. Die dam is op privaat grond geleë, maar die munisipaliteit sê hulle…

Lees Meer

Lichtenburg-stadsaal in puin ná soveelste brand

Die minagting waarmee mense omgaan nadat die stadsaal in Lichtenburg afgebrand het, bekommer hulle, sê Barry Müller, die FAK se nasionale projektehoof. Dit is die derde keer in ʼn jaar wat ʼn brand in munisipale eiendom uitbreek – die eerste twee kere het die Ampie Bosman-kultuurhistoriese museum op die dorp in die slag gebly. ʼn…

Lees Meer

Gesin met messe oorval, ma sterf

DURBAN, KZN. – ’n Gesin is omstreeks 3:30 Sondagoggend in hulle huis in Glenmore, Durban, met messe oorval. Die ma het gesterf, terwyl die pa en seun kritieke beserings opgedoen het. ALS Paramedics Medical Services beskryf die toneel as afgryslik. Volgens hulle is die gesin na bewering deur ’n enkele verdagte in hulle huis oorval….

Lees Meer

Arabiese superjag kom en gaan geheimsinnig

Die R3,7 biljoen superjag, die Mar, het verlede week teen aanskoue van honderde nuuskieriges, anker gegooi in die baai. MOSSELBAAI NUUS – Mosselbaaiers was op Donderdag, 30 Mei, net so voor 15:00 uiters verbaas om ‘n luukse superjag te sien anker gooi in die plaaslike hawe.     Dié jag, wat voorheen in die besit was…

Lees Meer