OOS-KAAP. – Inwoners in die Lapland-area word gewaarsku oor die moontlikheid van ’n dam waarvan die wal kan meegee.
Nelson Mandelabaai-munisipaliteit waarsku inwoners en sê daar is meer as 200 inwoners ontruim. Sommige inwoners het geweier om aan die ontruiming gehoor te gee.
Die dam is op privaat grond geleë, maar die munisipaliteit sê hulle is besig om die situasie te evalueer met die oog op die gemeenskap wat geraak kan word, die dam se wal sou meegee.
NMB-munisipaliteit se persverklaring:

