Winter en eerste sneeu is hier

Na ʼn relatief droeër en warmer Mei, het die eerste bibberweer oor groot dele van die land begin voorkom. Ondanks sneeu wat reeds op sekere plekke geval het, wink daar steeds ʼn warmer winter, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD). ʼn Afsny-laagdrukstelsel word vir tot Dinsdag oor die westelike en suidelike dele van die land voorspel….

Lees Meer

Vermiste man dae ná huisbraak op plaas dood gevind

Twee mans is in hegtenis geneem nadat ʼn man wat vroeër as vermis aangemeld is, se liggaam in ʼn suikerrietplantasie in Tongaat, KwaZulu-Natal, gevind is. Kol. Robert Netshiunda, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die liggaam van Russell Lexton Cromhout (69) is Saterdagaand in die Waterfall-gebied in Tongaat gekry. Die polisie is Woensdag na ʼn plaas in die…

Lees Meer

Nóg twee vas oor R2,8 miljard se Ponzi-skema

Sona Pillay (54) en Michael Philip Adam (55) is in hegtenis geneem in verband met die BHI-Ponzi-skema. Die 60-jarige Craig Roy Warriner is reeds in verband met dieselfde Ponzi-skema 25 jaar tronkstraf opgelê op 206 aanklagte van bedrog en dat hy ʼn ongeregistreerde finansiëlediensteonderneming bedryf het, sê kol. Katlego Mogale, woordvoerder van die direktoraat vir…

Lees Meer

Slegte wending vir besigheid in Suid-Afrika aangesien verbruikers ‘n knou kry

Die seisoensaangepaste Absa-aankopebestuurdersindeks (PMI) het in Mei 2024 tot onder 50 punte gedaal, aangesien besighede probleme met huishoudelike verbruik en ‘n houvas op aktiwiteit rondom die nasionale verkiesing rapporteer. Volgens die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BER) het die hoofopskrif PMI tot 43,8 punte gedaal vanaf 54 punte in April. Hierdie daling het gekom ten spyte…

Lees Meer

Gesin met baba tydens rooftog in Sabie ontvoer

ʼn Gesin met ʼn eenjarige baba is Vrydag in die vroeë oggendure gedwing om in hul eie Toyota Fortuner te klim toe gewapende rowers by hul huis in Sabie in Mpumalanga toegeslaan het. Die slagoffers is kort daarna langs die pad afgelaai en hul gesteelde voertuig is dieselfde dag deur die polisie teruggevind. Die verdagtes…

Lees Meer

Waarskuwing oor dam, inwoners ontruim

OOS-KAAP. – Inwoners in die Lapland-area word gewaarsku oor die moontlikheid van ’n dam waarvan die wal kan meegee. Nelson Mandelabaai-munisipaliteit waarsku inwoners en sê daar is meer as 200 inwoners ontruim. Sommige inwoners het geweier om aan die ontruiming gehoor te gee. Die dam is op privaat grond geleë, maar die munisipaliteit sê hulle…

Lees Meer

Lichtenburg-stadsaal in puin ná soveelste brand

Die minagting waarmee mense omgaan nadat die stadsaal in Lichtenburg afgebrand het, bekommer hulle, sê Barry Müller, die FAK se nasionale projektehoof. Dit is die derde keer in ʼn jaar wat ʼn brand in munisipale eiendom uitbreek – die eerste twee kere het die Ampie Bosman-kultuurhistoriese museum op die dorp in die slag gebly. ʼn…

Lees Meer