Plaasmoord te Buffelsdrift, Roodeplaat
Mossie Mosterd (82) is oorval deur 4 aanvallers in sy huis te Buffeldsrfit, Roodeplaat, noord van Pretoria. Oom Mossie het alleen gewoon op die perseel binne die Buffelsdrift-bewarea. Volgens polisie woordvoerder Kaptein Johan van Dyk, het oom Mossie se seun omstreeks 20:10 Donderdagaand, 24 Julie, op sekuriteitskameras gesien hoe onbekende figure die perseel betree. Hy…
