FNB waarsku ook nou teen bedrieërs
FNB sê dat hulle ‘n effense afname in swendelary gesien het, maar waarsku dat misdadigers meer gesofistikeerd raak en nuwe gevorderde gereedskap gebruik om bedrog in Suid-Afrika te pleeg. Volgens die Global State of Scams-verslag deur die Global Anti-Scam Alliance het slagoffers in 2024 meer as $1 triljoen aan bedrieglike aktiwiteite verloor. “Scammers” gebruik toenemend…
