Groot internasionale maatskappy staak bedrywighede in Suid-Afrika
Die globale konsultasiemaatskappy Bain & Company het aangekondig dat hulle hul konsultasiebedrywighede in Suid-Afrika gaan staak. Die groep het aan die Financial Times gesê en met News24 bevestig dat hulle hul plaaslike bedrywighede gaan afskaal, terwyl hulle hul Johannesburg-kantoor as ‘n dienstesentrum vir hul globale kliënte behou. Hulle het bygevoeg dat plaaslike werknemers behou sal…
