Reserwebank verlaag rentekoerse
Die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het gestem om rentekoerse in Suid-Afrika met nog 25 basispunte te verlaag. Dit bring die repokoers tot 7.00% en die prima uitleenkoers tot 10.50%. Die besluit was in lyn met ekonome en ontleders se sienings voor die vergadering, waar menings geneig was tot ‘n klein verlaging….
