‘n Huis van R157 miljoen is pas in Suid-Afrika se duurste straat verkoop
Nommer 5 Nettletonweg, bekend as die Pentagon, is vir meer as R157 miljoen verkoop, wat die duurste verkoop vir ‘n huis vanjaar is. Die eiendom is in die eksklusiewe voorstad Clifton, waar eiendomme vir heelwat meer as R100 miljoen kan verkoop. In ‘n onderhoud met News24 het Lance Cohen, eienaar van Lance Real Estate, gesê…
