Stad Johannesburg se raad skryf R144 miljoen se onreëlmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes af
Die Stad Johannesburg sal meer as R144 miljoen aan onreëlmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes afskryf na ondersoeke na hoe die verliese plaasgevind het. Departemente binne die munisipaliteit het ongeveer R144 miljoen aan onreëlmatige uitgawes en ongeveer R208 000 aan vrugtelose en verkwistende uitgawes aangegaan, volgens ‘n verslag wat by die raad ter tafel gelê is….
