S.A.L. verkoop 51% aandele vir R51! Is dit net dalk verdere kader ontplooiing?
In die transaksie word 51% van die SAL verkoop vir ‘n veronderstelde R51,00 in ruil daarvoor dat Takatso die lugdiens ‘n kapitaalinspuiting van R3 miljard oor twee jaar moet voorsien. Die SA regering se departement van openbare ondernemings (DPE), behou 49%. Voor ons verder gaan moet ons eers gaan kyk: Wat kan ons leer omtrent…
