Onluste in Suid-Afrika – 4 Maart 2024

04/03/2024 05:30 *KZN – VRYHEID/HLOBANE – R69* Protesaksie berig oor die R69 by Shoba tussen Vryheid en Hlobane. Pad gesluit. Hlobane SAPD teenwoordig. Verwag vertragings. 05h00 4 Maart 2024 NW – GP – R566 Brits Rosslyn *Soos ontvang van Brits area* Pad gesluit by die Total garage en by Damonsville weens protesaksie 04/03/2024 06.05 *KZN…

Lees Meer

Knysna se diensleweringsprobleme: verouderend infrastruktuur, geen fondse, en ‘n 50% vakature koers

Knysna Munisipaliteit het op Vrydag, 1 Maart ‘n spesiale raadsvergadering gehou om ‘n diagnostiese verslag te gee oor sy dienslewering probleme wat hulle ervaar. Die munisipaliteit – ’n sleutel toerisme bestemming in die Wes-Kaap se Tuinroete-distrik – het die afgelope maande verskeie uitdagings met water- en sanitasie dienslewering in die gesig gestaar. Wes-Kaapse LUR vir…

Lees Meer