PLAASAANVAL Kei Road, Kei tussen Oos-London en Stutterheim
OOS-KAAP – KEI – Plaasaanval Sluit by ons Facebook groep aan om op datum te bly met die daaglikse nuus https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus Nog ’n plaasaanval het naby ’n baie klein dorpie Kei in die Oos-Kaap plaasgevind. Kei is op die grens van Oos-Kaap en ou Transkei geleë. Die aanval het vanoggend 19 Maart 2024 plaasgevind. Die…
