Nare verrassing vir een van Suid-Afrika se grootste werkgewers
Suid-Afrika se landbousektor het ’n nare skok gekry van Stats SA se jongste bruto binnelandse produk-skatting vir die laaste kwartaal van 2023, met kundiges wat kop gekrap het oor die syfers. In sy jongste verslag oor BBP vir die vierde kwartaal van 2023 het Stats SA ‘n marginale toename in BBP op 0,1% vir die…
