R15 miljoen se dwelms is by Richardsbaai-hawe beslag gelê
RICHARDSBAAI – Die Valke het op kokaïen ter waarde van R15 miljoen by die hawe van Richardsbaai beslag gelê. Lede van die eenheid vir ernstige georganiseerde misdaad het opgetree op ‘n wenk oor ‘n vaartuig wat van Colombia af reis. Die skip het glo steenkool vervoer vir invoer na Suid-Afrika. Dit het omstreeks 23:00 aangekom…
