Verdagte doodgeskiet in ‘n skietgeveg met die polisie in die Vrystaat
‘n Verdagte is tydens ‘n skietgeveg met die polisie doodgeskiet ná ‘n OTM-bomaanval in Tumahole, Parys, in die Vrystaat. Mahlomola Kareli, polisiewoordvoerder, sê 12 swaargewapende verdagtes is ná die ontploffing op die toneel opgemerk. Hy sê die polisie het ‘n klag ontvang en na die toneel gehaas en is met hul aankoms met ‘n geweervuur…
