Suid-Afrika se hawens onder die slegste in die wêreld
Die volume spoor- en hawe vrag wat in Suid-Afrika gehanteer word, het die afgelope paar jaar aansienlik afgeneem, met die land se hawens wat nou onder die swakste ter wêreld gereken word. Die finansiële dienstefirma PwC het dit in sy Suid-Afrika Ekonomiese Vooruitsig vir Maart 2024 onthul, wat op die land se stagnante produktiwiteit gefokus…
