Vermy N4, Middelburg waar trokke brand

Twee trokke het aan die brand geslaan na ’n botsing. Middelburgers wat vandag Mbombela (Nelspruit) toe wil ry, sal vir die volgende paar ure die pad tussen die Emgwenya (Waterval Boven) tonnel en Ngodwana moet vermy, weens ’n ernstige ongeluk waar twee trokke brand. Die ongeluk is tussen Houtbos hoek en Elandshoek. Motoriste word aangeraai…

Lees Meer

Kragonderbreking in dele van Johannesburg As gevolg van M1-brand sal waarskynlik tot volgende week duur – City Power

Johannesburg se City Power het gesê ’n kragonderbreking in dele van die stad sal waarskynlik tot volgende week duur. Die onderbreking het plaasgevind toe die nutsdiens se ondergrondse kabels Woensdag langs die M1-dubbeldekkerbrug naby die middestad aan die brand geslaan het. City Power-woordvoerder, Isaac Mangena, het gesê dat tegnici op die perseel besig was om…

Lees Meer

Staats maatskappye wat Suid-Afrika droog laat bloei – gee niks terug nie

Die Suid-Afrikaanse regering het sedert 2019 R282,5 miljard in verskeie staatsondernemings (SOE’s) as “kapitaalbeleggings” gesit, maar het net R1 miljoen in dividende teruggekry. Dit het die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, onthul toe hy in die parlement gevra is hoeveel ses staatsondernemings sedert Mei 2019 van die staat ontvang en in ruil daarvoor uitbetaal…

Lees Meer

Louis Liebenberg vra vir Parlementêre Ondersoek

In ‘n desperate en dringende stap het Louis Liebenberg, ‘n “diamanthandelaar”, die Parlement versoek vir ‘n deeglike ondersoek na wat hy beskou as ‘n geteikende aanranding op sy sake-ondernemings, veral sy maatskappy Tariomix. Die brief, gerig aan die Agbare Speaker, skets ‘n reeks beweerde onreëlmatighede deur Suid-Afrika se regs- en regerings apparaat. “Die tyd vir…

Lees Meer