Verwag nog 200 dae van beurtkrag in 2024, sê Reserwebank
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) beplan nog 200 dae van beurtkrag in 2024, ondanks die afwesigheid van kragonderbrekings die afgelope paar weke. Eskom het Sondag (28 April), ná 32 agtereenvolgende dae se opskorting van beurtkrag, gesê kragonderbrekings sal opgeskort bly tot verdere kennisgewing. Die kragvoorsiener het gesê dit is as gevolg van volgehoue opwekkings kapasiteit en…
