Liggaam spoel op strand uit

NATAL. – ‘n Liggaam wat uit die see gespoel het, is vanoggend op Westbrook strand gevind. Samantha Meyrick van IPSS Search & Rescue sê hulle was saam met verskeie polisie-eenhede, Marshall Security en CERT op die toneel. Die liggaam is vir verdere ondersoek aan die Tongaat-polisie oorhandig.

Lees Meer

SEB-skok vir eiendomsagente in Suid-Afrika

Die Regulerende Owerheid vir Eiendoms praktisyns (PPRA) wil nou hê dat alle eiendoms agentskappe aan vlak 8-vereistes vir Breë-gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (B-BSEB) moet voldoen, wat vir 65% van die bedryf problematies kan wees. Artikel 48 van die nuwe Wet op Eiendoms praktisyns (wat in Februarie 2022 in werking getree het) bepaal dat geen entiteit…

Lees Meer

Dubbele tragedie tref Sentraal-Transvaalse familie: Ma sterf weens ‘fratsongeluk’ maand na seun

Jackie Bowie, wie se seun Kaiden ná ‘n rugbywedstryd in Maart dood is, is vandeesweek oorlede weens beserings wat sy in ‘n ongeluk opgedoen het. Die Bowie-gesin van Sentraal-Transvaal steier van ‘n tweede verwoestende verlies in net twee maande. Jacky Bowie, ma van die oorlede tiener Kaiden Bowie, is op 24 April oorlede weens beserings…

Lees Meer