Drie werknemers van Westair Aviation is dood in vliegongeluk in Namibië
Drie werknemers van Westair Aviation is dood toe een van die maatskappy se ligte vliegtuie Vrydag in Windhoek, Namibië, neergestort het. Die maatskappy het in ‘n verklaring bevestig dat een van sy vliegtuig rame Vrydag om 17:00, kort ná opstyg vanaf Eros-lughawe, neergestort het, wat die lewens van die drie werknemers geëis het. “In die…
