Gebou in George stort ineen, mense vasgekeer
’n Gebou in aanbou in Victoriastraat het ineengestort. Die publiek word dringend in kennis gestel dat toegang tot Victoria weg vanaf Yorkstraat versper is. Nooddienste is op die perseel en ‘n aantal ambulanse sal nodig wees om die gebied binne te gaan weens veelvuldige pasiënte. Die publiek moet asseblief daarvan weerhou om die voorval…
