SA se watertekort krisis sal in 2025 erger word

Asof beurtkrag nie genoeg was om ondernemings op sy knieë te bring nie, word Suid-Afrikaners nou met watertekorte gekonfronteer, met die situasie wat na verwagting in 2025 erger sal word. ’n Verslag van Desember 2023 deur die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het bevind dat verskeie watervoorsieningstelsels naby aan of buite hul ontwerp kapasiteit…

Lees Meer

Man met geld glo na mall gevolg, gewond en beroof

Noord-Transvaal. – ‘n Man (48) het Maandagoggend met kontant van Limpopo Cash and Carry Supermarket na die Savannah-mall gery om die geld te deponeer. Hy is glo deur verdagtes in die voet geskiet en beroof. Kol. Malesela Ledwaba sê twee gewapende verdagtes het die slagoffer omstreeks 11:00 in die mall gekonfronteer. Een van die verdagtes…

Lees Meer

“Tradisionele leiers” beywer hulle vir nog ‘n Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag – “om voorvaders te vereer of dalk te aanbid”?

Voorvaderlike gees aanbidding is ‘n tradisionele nie blanke “godsdiens” en hierdie dag wil al voorkom of dit presies net dit is. ’n Dag om hulle voorvaders te aanbid! Dit op HEMELVAARTDAG! Die berig lui: Die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika (Contralesa) doen ‘n beroep op die regering om Voorvader dag, op 8 Mei, tot…

Lees Meer

Onwettige mynbou-koning gekoppel aan 29 moorde, doodgeskiet en R32 miljoen se ongeslypte diamante waarop beslag gelê is tydens opsporings operasies

Sentraal Transvaal – Die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), generaal Fannie Masemola sê OPERASIE VALA UMGODI gaan voort om prysenswaardige vordering te registreer in die beslissende hantering van diegene wat betrokke is by onwettige mynbedrywighede regoor die land. Generaal Masemola het die multidissiplinêre spanne se toewyding toegejuig om hierdie onwettige mynaktiwiteite stop te…

Lees Meer

Amazon Suid-Afrika oop vir sake

Amazon se Suid-Afrikaanse mark is in werking gestel en bied kopers gratis aflewering by hul eerste aankoop. Benewens direkte aflewering, ondersteun Amazon ook 3 000 afhaal punte by bekendstelling. Volgens sy optelplek-soekinstrument het dit ‘n vennootskap met Pargo en The Courier Guy (insluitend Pudo) aangegaan. Amazon het gesê die aanbod van gratis aflewering is slegs…

Lees Meer