Nie blanke Suid-Afrikaner wat op passasiersboot werk ‘steek mense met ‘n mediese skêr’
’n Suid-Afrikaanse man wat daarvan beskuldig word dat hy verskeie mense met ’n mediese skêr gesteek het nadat hy probeer het om van ’n vaartuig in Alaska af te klim, is in hegtenis geneem. Ntando Sogoni (35), ‘n werknemer op die vaartuig, is Dinsdag deur die FBI in hegtenis geneem nadat hy van die skip…
