Nóg gevalle van voertuie wat deur penne ry
GAUTENG. – Nog voertuie het teen Donderdagaand binne die bestek van ‘n kort tydperk deur strategies geplaasde penne gery. Slagoffers is op die N4 in ‘n westelike rigting net voor Brits se tolhek van selfone en bankkaarte beroof. ‘n Enkelvoertuig is omstreeks 19:20 op die N1 in ‘n suidelike rigtig voor Wallmansthal deur penne. Die…
