Cyril Ramaphosa se reuse ekonomiese groei leuen

Cyril Ramaphosa se bewering dat die Suid-Afrikaanse ekonomie onder ANC-bewind meer as verdriedubbel het, gee die wanindruk van ‘n sterk ekonomie. Wanneer inflasie gestroop word, het die ekonomie sedert 1994 nog nie eens verdubbel nie. Dit is terugvoer van Frank Blackmore, ekonoom van KPMG, wat aan eNCA gesê het dat Ramaphosa Suid-Afrika se nominale BBP-syfers,…

Lees Meer

Nog ‘n “spiking” voorval: N4, Pretoria.

2024/05/06 @ 21:16 Promed Ambulans het oor die spykers op die N4 Rustenburg – Pretoria snelweg gery. Die misdadigers het weer toegeslaan. Een van Promed se noodvoertuie het ernstige skade opgedoen terwyl hulle gereageer het op ‘n lewensgevaarlike voorval op die N4 naby die Rosslyn-afrit. Gelukkig het die paramedici ongedeerd daarvan afgekom. Dankie aan alle…

Lees Meer

VRYHEID IN EIE LAND

Geskryf deur Willie Cloete – Volkskrag ’n Vakuum het in ons Volk  ontstaan wat die strewe na Vryheid in ‘n eie staatsbestel kortwiek. Na 1994 het daar ‘n gevoel van oorgawe in ons Boere-Afrikanervolk ingetree en ‘n groot gros het eenvoudig net besluit dat ons nou maar moet veg vir hoeveel geld ons kan inpalm….

Lees Meer

Transitowa buite Empangeni gebombardeer

Die R34 naby Nkwalini in die uThungulu-distrik van KZN was vanoggend ‘n nie-ry-sone nadat ‘n kontant-in-transito (CIT) voertuig gebombardeer is. Die voorval het net ná 09:00 naby KwaMbhekaphansi plaasgevind. Verslae van die toneel dui daarop dat die CIT-voertuig tydens die ontploffing vernietig is, en ‘n ligte motorvoertuig het ook aan die brand geslaan. Die aantal…

Lees Meer