Gevangene weer gearresteer ná ontsnapping uit Boksburg korrektiewe sentrum
’n Gevangene wat uit die Boksburg-korrektiewe sentrum ontsnap het, is weer in hegtenis geneem, het die departement van korrektiewe dienste (DKD) bevestig. ’n Gevangene wat uit die Boksburg-korrektiewe sentrum ontsnap het, is weer in hegtenis geneem, het die departement van korrektiewe dienste (DKD) bevestig. Martin Jackson het Woensdag uit die fasiliteit ontsnap. Singabakho Nxumalo, DKD-woordvoerder,…
