Twee verdagtes sal in die hof verskyn vir die besit van perlemoen ter waarde van R7 miljoen
WES-KAAP – ‘n Intelligensie-gedrewe operasie uitgevoer deur lede verbonde aan Kuilsrivier Veediefstal- en Bedreigde Spesies-eenheid in samewerking met die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewingsondersoekeenheid het gelei tot die arrestasie van ‘n Zimbabwiese burger (38) en ‘n Malawiese (34) burger vir die besit van perlemoen op Woensdag, 13 November 2024. Die lede het inligting ontvang…
